Wen met GLAD! Jy kan ‘n geskenkpak ter waarde van R250 wen.
GLAD-beskerming dié Paasfees
Dis Paasfees en dit beteken lekker kos, feestelikheid en familietyd. Dis die eerste vakansietyd in die eerste kwart van die jaar en tyd om die Pase te herdenk.
Glad het ’n paar wenke waarmee jy dié Paastyd meer kan geniet. Mens kan jou nie ’n kombuis sonder Glad se klein plastiek-helpers indink nie. Hulle maak die voorbereiding, verpakking en berg van oorskietkos soveel makliker en gerieflik.
Hier is ’n paar wenke:
• Groente, hoender, vis en lamsvleis smaak soveel beter as dit in Glad se oond-baksakkies gaargemaak word. Dit behou die sappe en smaak en doen weg met die olierigheid en gemors wat na ’n hartlike familiefeesmaal deel is van skottelgoed was. Jy kan dit selfs in die mikrogolf gebruik. Dit is beskikbaar in verskillende groottes.
• GLAD Handi-Covers is plastiekbedekkings vir kosbakke en dit kan jou Paasfees makliker maak. Dit is ideaal om bakke, borde en opdienborde mee te bedek. Dit sorg vir ’n stewige, elastiese verseling en hou jou kos langer vars. Dit is gerieflik en kan herhaaldelik gebruik word. Dit is ideaal vir groot familie-etes, braaivleis en pieknieks of wanneer jy kos moet vervoer. Dit kan in die yskas en mikrogolfoond gebruik word en is geskik om kos te ontvries en herverhit.
Daar is duisende gebruike in en om die huis vir Glad-produkte. Jy kan dit gebruik as jy reis of as jy gaan kamp. Sorg dat jy ‘n voorraad Glad-produkte het want hulle maak die lewe bietjie makliker.
Glad-produkte word vervaardig om jou lewe geriefliker te maak en om jou kos langer vars te hou.
Besoek hul webwerf vir meer inligting of volg op Facebook.
Beskikbaar by die meeste supermarkte.
Voltooi die vorm om een van twee geskenkpakke ter waarde van R250 elk te wen.
Kompetisie sluit 28 April 2019.
Bepalings & voorwaardes geld.
[gravityform id=”453″ title=”true” description=”true”]