Bederf mammas met GLAD!
Ons vier die hele Mei-maand alle mammas en oumas in ons lewe!
Hierdie is die ideale tyd om jou ma te wys hoeveel jy omgee. Veral as jy die proses van kosvoorbereiding kan vergemaklik.
GLAD het ‘n paar wenke om die lewe makliker te maak:
• GLAD se bakpapier is ideaal vir bak en die braai van kos. Jy voer net die pan daarmee uit en braai jou kos soos gewoonlik. Dit maak die skoonmaakproses soveel makliker en sorg vir ‘n heerlike smaak. As jy klaar is, lig jy net die papier uit en gooi dit weg!
• Maak vooraf heerlike koffie-ysblokkies vir mamma. Dit maak die lewe makliker!
GLAD help jou om kos langer vars te hou. Besoek hul webwerf vir meer inligting of of volg hulle op facebook.
Dit is beskikbaar by die meeste supermarkte.
Kompetisie sluit 31 Mei 2019.
Bepalings en voorwaardes geld.
[gravityform id=”463″ title=”true” description=”true”]