Totsiens plooie – én ontrimpelings, hallo mooiste jy!
Cindy Nell het ’n nuwe skoonheidsgeheim … Collagen Lift® Paris.
Verskeie bekendes, insluitend Cindy, maak gebruik van kollageen as ’n natuurlike teenvoeter vir ouer wordende vel.
Collagen Lift® Paris is ’n drinkbare kollageen wat klinies bewys is om plooie met tot 50% te verminder en vel te bevogtig.
Die tekens van veroudering kan begin teen so jonk as 25, wanneer die vel kollageen begin verloor. Met ’n bietjie sorg kan jy tog op enige ouderdom ’n pragtige, bloesende vel hê.
Dit is nou tyd om plooie te groet en jou jeugdige voorkoms terug te eis met Collagen Lift® Paris se drinkbare kollageen.
Die formule bevat ’n kragtige kombinasie van Verisol© Kollageen, Ulva Mediterreense seewierekstrak en Vitamiene C, wat saamwerk om jou vel ’n voller, fermer en meer jeugdige voorkoms te gee.
Collagen Lift® Paris, wat in Frankryk vervaardig word, verminder die tekens van veroudering op ’n natuurlike wyse, sodat mediese prosedures soos inspuitings en duur ontrimpelings nie meer nodig is nie.
Kry Cindy se pragtige, gloeiende voorkoms – probeer Collagen Lift® Paris vandag. Beskikbaar by alle Dis-Chem-apteke, sekere Clicks-takke en aanlyn by hul webwerf teen R740 per boks van 28 ampules. Vir meer inligting, besoek hul webwerf en volg hul op facebook en Instagram.
WEN
3 gelukkige lesers kan elk ’n Collagen Lift Paris geskenkpak ter waarde van R2 250 wen.
Kompetisie sluit 29 Augustus 2018.
Bepalings en voorwaardes geld.
[gravityform id=”399″ title=”true” description=”true”]