Ons nader die einde van die jaar en voel almal bietjie moeg, lui en afgemat. Maar daar is baie dinge wat jy kan doen om beter te lyk en te voel. ’n Goeie begin is om die perfekte bevogtiger te vind.
Clere se nuwe Vanilla Honey Cream is ‘n heerlike liggaamsroom en bied 48-uur se NutriRich bevogtiging vir droë tot baie droë vel.
Die nuwe vanielje-en-heuning-geur room bied ‘n unieke aromatiese kombinasie van twee troosgeure en is die eerste in die Clere Core-reeks wat spesiaal geformuleer is vir droë tot baie droë vel.
Vir meer inligting, volg Clere op facebook en Instagram.
Voorwaardes & bepalings geld.
Kompetisie sluit op 30 November 2018.
[gravityform id=”414″ title=”true” description=”true”]