Ons almal hou van “spring cleaning”, maar maak jy ook jou huis hierdie winter skoon?
Met die kouer weer bring mense al hoe meer tyd binne deur.Die knusheid laat mens wonder hoekom wag tot die lente voor jy jou huis opruim? Wat van ’n winter-opruimsessie?
In die winter is dit belangrik om kieme weg te hou om te keer dat verkoue-kieme toeslaan. Daarom is dit belangrik om jou huis skoon te maak net voor die koue tref.
Gebruik gereeld ‘n skoonmaakproduk soos Chemico Liqui Cleen met sy 3X versterkte formule insluitend ActiBeads™ om ontslae te raak van kieme en vuilheid.
Vir meer inligting besoek hul op facebook.
Bepalings en voorwaardes geld. Kompetisie sluit 31 Augustus 2019.
[gravityform id=”474″ title=”true” description=”true”]