Kry die natuurlike voordeel van bio-aktiewe rooibosekstrak en plant-gebaseerde teenverouderingsformules om jou vel te beskerm teen omgewing- en leefstylskade – en wees die beste jy watter ouderdom jy ook al is.
Hierdie reeks bevat die volgende spesiale bestanddele:
• Bio-aktiewe rooibosekstrak wat ryk is in anti-oksidante gemaak van groen, ongefermenteerde rooibosblare.
• Teenverouderingsformules met plantekstrakte wat bewese is om die vel te beskerm teen besoedeling deur die omgewing: ginseng, appel, perske, koring en gort, vrouedistel, seevinkel, wildekastaiing, bokwietsaad, soja, laventel en groentee. Hierdie plantekstrakte hidreer jou vel, en help dat dit glad en ferm bly, verminder pofferigheid en versterk selstrukture.
• Anti-oksidante: Vitamien A, C en E
• Hialuroonsuur, seramide, allantoiëne en ligreflekterende deeltjies.
Vir meer inligting, besoek African Extracts op facebook of hul webblad.
WEN
5 gelukkige lesers kan elk ’n African Extracts Rooibos Advantage-geskenkpak ter waarde van R700 wen. Die geskenkpak sluit in: Rooibos Advantage Hydrating Creamy Cleanser, Rooibos Advantage Day Cream, Rooibos Advantage Night cream, Rooibos Advantage Eye Cream en Rooibos Advantage Hand & Nail Cream.
Sluitingsdatum is 14 September 2018.
Voorwaardes en bepalings geld.
[gravityform id=”402″ title=”true” description=”true”]