WEN kaartjies na KAMERS/Makers se herfsskoue in Kaapstad en Johannesburg inligting verskaf. Foto’s: Charl du Preez en Nicky Myburgh
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die KAMERS/Makers-mark in Kaapstad, wat 26 – 29 Maart 2020 sou plaasvind, is uitgestel (nie gekanselleer nie!) as gevolg van die regulasies rondom die COVID-19-virus.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Alle vooraf-gekoopte aanlynkaartjies sal terugbetaal word.
Die skeppers en plaaslike entrepreneurs gaan geraak word deur die huidige situasie en KAMERS/Makers belowe om dié ontwerpers te ondersteun deur kreatiewe en innoverende oplossings te vind om hulle aan te hou ondersteun in hierdie moeilike tyd.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Aan die lojale KAMERS-ondersteuners: vir nou, koop aanlyn! Gebruik gerus KAMERS se aanlynplatform – daar gaan baie opwindende dinge plaasvind oor die komende maand. PLUS jy ondersteun klein, plaaslike ondernemings in ’n moeilike tyd.
Dus, KAMERS/Makers Kaapstad – aanlyn? Hou hulle dop! Klik hier om na hul aanlyn-winkel toe te gaan.
Vir meer inligting, besoek www.kamers.co.za
Die Johannesburg-skou sal steeds plaasvind soos beplan.
Wanneer: 23 -27 April
Waar: St David’s Marist, Inanda, Sandton
Kaartjies: R70 by plankton.mobi or R100 by die deure
Daar is ook opsies beskikbaar vir multi-dag-kaartjies, studente en pensionarisse.
Jou kaartjie sluit in ’n gratis KAMERS/Makers-inkopiesak, ’n lekkerleestydskrif en ’n Consol Glass-waterbottel.
Vir meer inligting, besoek www.kamers.co.za
Op sosiale media: @kamersvol | #KAMERS2020
En koop enige tyd van die jaar by shop.kamersvol.com
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
Hierdie webwerf gebruik koekies.