WEN kaartjies na die Getaway-skou!
Die Getaway-skou is die ideale plek om inspirasie vir jou volgende avontuur te kry, met honderde stalletjies wat kampeergereedskap, avontuur- en buitelugdrag, 4X4-produkte, karavane, motorhuise, motors, sleepwaens, reisbestemmings, akkommodasie en toebehore beskikbaar sal hê. Dis beslis die plek vir avontuurlustiges!
Die familievriendelike geleentheid bied onder meer ’n klimmuur, fotografie-werkswinkels en ’n handwerk- en voedselmark. Daar sal ook ’n kinder-area, kosstalletjies, ’n biertent, sportaktiwiteite en musiek wees.
Waar
Ticketpro Dome, Gauteng.
Wanneer
14 – 16 September 2018
Tye
Vrydag: 10:00 – 18:00
Saterdag: 09:00 – 18:00
Sondag: 09:00 – 16:00
Klik hier vir meer inligting oor die Getaway-skou.
Jy kan wen!
4 gelukkige rooi rose-lesers kan elk ’n stel dubbelkaartjies tot die waarde van R160 wen.
Vul die onderstaande vorm in.
Bepalings en voorwaardes geld.
Kompetisie sluit Maandag 10 September 2018
Oops! We could not locate your form.