Holster se Lente 2023-skoenversameling bied die perfekte skoenstyl aan wat goed werk vir die besige oggende, sowel as al die aktiwiteite wat vir die res van ‘n besige dag voorlê. Dit is beide prakties en minimalisties vir mode liefhebbers, sodat jy modieus lyk en terselfdertyd gemaklik voel.
Twee gelukkige lesers staan ‘n kans om ‘n paar sjiek Embellish-sandale te wen!
Staan ’n kans om ‘n paar Embellish-sandale van Holster te WEN!
Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek www.rooirose.co.za
Om in te skryf, volg @rooirose en @holstersouthafrica op Instagram en voltooi die onderstaande vorm:
Sluitingsdatum: 17 Oktober 2023