Wen die feestyd ’n inkopiebewys van R5 000 met SPAR Freshline. Inligting en foto’s verskaf. {Geborg}
Vier die Kerstyd vanjaar met SPAR Freshline se reeks heerlike feeskosse. Hulle het alles wat jou hart begeer – van soet Kerspasteitjies en vrugtekoek tot soutgoed, doopsouse en meer!
Feeswenke
Voorverhit die oond tot 180 °C.
Sny met ’n stervorm sterretjies uit SPAR Freshline wraps en verf met gesmelte botter.
Sit die sterre op ’n bakplaat en bak vir 10 minute tot goudbruin. Perfek vir vingerhappies!
Bedien SPAR Freshline-Kerskoek saam met soutgoed ook – die speserye in die Kerskoek en –pasteitjies smaak vorentoe saam met soutgoed soos souttert.
WEN
Jy kan ’n SPAR-inkopiebewys van R5 000 wen!
Al wat ons wil weet, is hoeveel heel Kerspasteitjies jy op die foto hieronder sien. Tel hulle en vul die inskrywingsvorm in om in te skryf.
Wenk: Onthou om net heel Kerspasteitjies te tel!
Bepalings en voorwaardes geld.
Kompetisie sluit 20 Desember 2019
[gravityform id=”495″ title=”true” description=”true”]