Wie kan net nie ’n mooi sonbril weerstaan nie, ten spyte daarvan dat jy reeds vier sonbrille êrens in jou kas laat rondlê? Baie sonbrille beskerm jou oë egter nie teen sonstrale nie. ’n Amerikaanse studie het bewys dat anders as jou vel wat haartjies bevat, is jou oë die enigste orgaan wat direk aan ultraviolet (UVA & UVB)- sonstrale blootgestel word. En dít kan tot katarakte, gedeeltelike of selfs permanente blindheid lei, omdat die oog se retina geen beskerming teen die son se strale het nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Daarom is sonbrille vandag nie net ’n bykomstigheid nie, maar ’n noodsaaklikheid. Daar is gelukkig so baie ontwerpe dat jy seker kan wees om jou pasmaatbril te vind.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Lees ook: Hoe om die perfekte sonbril te kies
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.