As jy by die bekende Fancourt Hotel of die Manor House op George gaan uitspan – ja, daar waar gholf met ’n hoofletter gespel word – sal jy tot en met jou terugvlug op die hande gedra word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Fancourt se private vertreksitkamer het pas ’n nuwe baadjie gekry. Hier kan elke hotelgas in lugversorgde weelde grootskermtelevisie kyk of by ’n werkstasie werk en terselfdertyd komplementêre drankies en versnaperinge geniet.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Om by vlugtye aan te pas, is die sitkamer Maandae tot Donderdae oop van 6.00 tot 18.00; Vrydae van 6.00 tot 20.00; Saterdae van 7.00 tot 15.00; en Sondae van 7.00 tot 19.30.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Meer inligting by +27 44 804 0000 of www.fancourt.co.za
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.