Fruktose-vrye versoeters is vrylik beskikbaar. Ons lys hier wat is fruktose-vry… en wat is propvol fruktose.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }As jy fruktose-vry wil eet
Kies kosse met hierdie versoeters | Want kosse en versoeters hiermee het fruktose |
Glukose, malt syrup, polydextrose, sucralose, corn syrup, Hulett’s Sugalite (met dekstrose), Huletts EquiSweet with Sucralose (met sukralose), Huletts EquiSweet Classic (met aspartaam) Sorbitol, xylitol en die ander suikeralkohole | Invert sugar, sucrose, HFCS, high fructose corn syrup, fructose, oligofructose, fruit juice (enige soort), fruit juice extract, fruit juice concentrate, fruit juice crystals, golden syrup, yellow sugar, brown sugar, caramelized sugar, castor sugar, dulce de lec (kondensmelk), palm sugar, coconut palm sugar. Sorbitol, xylitol en die ander suikeralkohole word na fruktose afgebreek. |
* Lees ook die artikel Is Fruktose die vyand? op bl. 138 van die Mei 2014-uitgawe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.