Deur Suzanne Kotzé. Hooffoto: Pexels
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die trend-navorsingsorganisasie Mintel se hoof skoonheidsneigings tot 2025, sluit “water as die nuwe luuksheid” in.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Water is een van die hoofbestanddele van die meeste skoonheidsprodukte en danksy skoonheidsmaatskappye en verbruikers wat meer bewus begin word het van hoe noodsaaklik volhoubaarheid is, het van die grootse skoonheidsmaatskappye soos L’Oréal en Unilever onderneem om hulle watergebruik drasties te sny.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Ons kan almal ons deel doen om water te spaar deur aan te hou om waterwys te leef, of daar nou ’n droogte is of nie.
WATERL<SS is ’n nuwe reeks produkte wat nie net ’n droë sjampoe het nie, maar ook selfs ’n opknapper en ’n sproei om jou hare varser te laat ruik! Die reeks is deur P&G Beauty en vroue in Kaapstad ontwikkel.
P&G gaan ook saam met The Nature Conservancy werk om die groter Kaapstad se waterfonds te ondersteun met die doel om 50 miljard liter water terug te plaas in Kaapstad en omgewing se watervoorraad.
Miselwater is lank reeds een van ons gunsteling maniere om grimering te verwyder en ons velle te reining.
RVB SKINLAB – diego dalla palma Micellar Cleanser (R435) reinig sagkens, dog diep en droog nie jou vel uit soos gewone kraanwater nie.
Die grimeerverwyderingslappies van African Extracts bevat bio-aktiewe Rooibos (’n baie kragtige anti-oksidant). Jy kan ook die lappies kies wat die beste by jou veltipe pas, hetsy dit sensitief of olierig is.
Beaucience Botanicals Hand Sanitiser (R19,99) is bio-afbreekbaar, van natuurlike bestanddele gemaak en nie taai nie, en droog ook nie jou hande uit soos baie ander van die tipe produkte nie.
Skoonheid
Jy kan water spaar met die regte skoonheidsprodukte
Wees waterwys met ons beste skoonheidswenke
Jou huis en tuin
Maak jou lenteblommetuin waterwys!
Bespaar water in jou badkamer met hierdie produkte
Plant inheemse waterwys plante
Maklike waterspaarwenke vir jou tuin
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.