Wat om te doen oor gevoelens van eensaamheid tydens inperking

Wat om te doen oor gevoelens van eensaamheid tydens inperking deur Mariette Snyman

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Wat om te doen oor gevoelens van eensaamheid tydens inperking

“Lockdown” kan soos eensame opsluiting voel, en ons verlate, magteloos en depressief laat voel, maar as jy eensaamheid beter verstaan, kan jy dit beter hanteer.

Luister na ons Mariette Snyman se gesprek met Dr. Hannetjie van Zyl-Edeling. Klik op die pienk speelknoppie, dis gratis!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Onthou, al ons podsendings is gratis en jy kan enige tyd daarna luister.

Dr. Hannetjie van Zyl-Edeling is ‘n voorligtingsielkundige en mediator van Johannesburg.

Kontakdetails: 0824604575
han@emlct.com
http://www.drhannetjie.co.za
@DrHannetjie
Hoe om beter te voel – kyk op pinterest

Over the Hill Moon: a Guide to Positive Ageing deur dr. Hannetjie van Zyl-Edeling (Porcupine Press, 2013) is op Amazon te koop (elektroniese weergawe)

Leer Dr. Hannetjie beter ken  – klik hier

Wenk: Insight Timer

Só kan jy Chris Collins se “binaural” meditasiemusiek op die Insight Timer-app kry:

1 Laai die gratis Insight Timer-app af op jou Google Play Store of waar jy apps aflaai, installeer dit en teken in.

2 Op die tuisblad klik jy op die Meditation-ikoon (die prentjie van oorfone) links onder.

3 Tik “binaural collins” in die soekstafie.

4 Klik op Binaural Beats onder Topics

5 ‘n Goeie wegspringplek is Blissful Healing and Sleep with Binaural Beats – rol net af, dis aan die regterkant met ‘n groen prentjie.

Loer hier vir nog goeie raad

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Kry katte en honde ook Alzheimersiekte?

Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…

23 hours Gelede

Hoe om die kleredragreëls op uitnodigings te verstaan

Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…

23 hours Gelede

Is jou kleinding se sintuie oor- of ondersensitief?

Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…

23 hours Gelede

Waatlemoen-pizza met gebraaide feta

Die nuwe (en gesonder!) pizza - in slaai-vorm!

23 hours Gelede

Bessiejellies

Genoeg vir 6 Bestanddele   625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…

24 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Len Muller oor sy passie vir musiek en sy gesin

Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.