kategorieë: Leef gesondGesondheid

Wat om te doen as jy jou enkel geswik het

Wat om te doen as jy jou enkel geswik het deur Salomé Delport

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Het jy jou enkel geswik?

Hier is kitshulp

  1. Laat jou voet dadelik rus. Moenie die pyn probeer “reg” stap nie. Jy vererger net die besering.
  2. Beperk die swelling met ys of ’n koue, nat lap om die pyn te verminder. Volg die 20-40 reël: yspak twintig minute op die enkel, yspak veertig minute in die vrieskas, en herhaal tot die ergste pyn en swelling bedaar.
  3. Draai die enkel met ’n rekverband toe, soos Reparil se ysverband, wat verdere swelling voorkom. Moenie die verband te styf omdraai nie – jy wil immers nie die bloedsomloop afsny nie. Hou die enkel vir minstens twee dae verbind.
  4. Lig die enkel met kussings. Omtrent so hoog of net effens hoër as die hart is net reg. En sorg vir ondersteuning onder die hele been sodat die enkel nie in die lug “hang” nie.

Onthou om altyd by ’n mediese praktisyn uit te kom vir die korrekte behandeling.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Hooffoto valeria miller pexels

Klik hier vir nog goeie gesondheidsraad

Hooffoto: Valeria Miller vir Pexels

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.