Deur Anet Schoeman. Foto: www.pexels.com
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ons almal hoop dat dit nooit met ons sal gebeur nie, maar met soveel voertuie op die pad is die kanse redelik groot dat jy iewers in jou lewe ’n stamp teen jou motor sal kry. Dis belangrik om die regte inligting in te samel en om ooggetuies se kontakbesonderhede te kry as dit nie so voor die hand liggend is wie presies die ongeluk veroorsaak het nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dit is belangrik om ’n veilige en versigtige bestuurder te wees. Die beste manier om ’n ongeluk te verhoed is om eerstens te sorg dat jou voertuig in goeie werkende toestand is – veral jou bande se loopvlakke. Tweedens moet jy altyd fokus op wat jy doen op die pad.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Inligting verskaf deur Nissan Suid-Afrika.
Lees ook: Tieners agter die stuur
Egskeiding is nie die einde van die wêreld nie. Jy hoef nie te krepeer nie…
Ken jou wegsleepregte deur: Anet Schoeman. Om langs die pad gestrand te wees weens…
’n Liplekker aandete - Griekse hoender-en-rys-gebak. Die dis kry broccoli en fetakaas in vir ekstra…
kykNET is trots om die terugkeer van die bekroonde akteur Chumani Pan na die kanaal…
Het jy geweet teen die ouderdom van drie is 85% van jou kleinding se brein…
Deur Margaret Gardiner Liefde is iets waarna ons soek. Vele goeie boeke, flieks en liedjies…
Hierdie webwerf gebruik koekies.