Wat moet jy weet voor jy ’n kat kry
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Dis ’n lewenslange besluit, want katte kan tot 20 jaar oud word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Katte moet liefs gesteriliseer word, want rondloopkatte kan groot amok maak.
Katte kort ’n krappaal, want hul naels moet in ’n goeie toestand gehou word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Moenie ’n kat se naels laat verwyder nie. Laat dit eerder nou en dan knip.
Katte is lief vir ’n eie ruimte sodat hulle ’n bietjie van die geharwar kan wegbreek.
’n Sandboks is belangrik. Dit moenie rondgeskuif word nie en moet gereeld skoongemaak word.
Gesels met ’n veearts oor die regte kos en voedingskedule.
Katte hou van mooimaak. Borsel jou kat gereeld om van ’n oormaathare ontslae te raak.
Jou kat gaan jaarliks vir ’n ondersoek en inspuitings moet gaan.
Bron: www.drronsanimalhospitalsimivalley.com
Lees ook: Kan jy siek word as jou kat jou krap?
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.