Wat mans en vroue moet weet oor erektiele disfunksie deur Mariette Snyman
Dr. Jireh Serfontein, ’n mediese praktisyn wat fokus op seksuele gesondheid, vertel ons meer oor die oorsake van erektiele disfunksie en hoe ons dit kan oplos.
Pssst! Jy kan met oorfone na die podsending luister.
Onthou, dis gratis.
Lees ook: Die oorsake van lae libido in mans
Mans moet dokter toe gaan as hulle hierdie 7 tekens sien
Die toetse wat mans jaarlik moet laat doen
Moet jou man testosteroonaanvullings oorweeg?