Wat jy nou moet weet oor jou huwelik en geld deur Anet Schoeman. Hooffoto: iStock/Ridofranz
Hoe kan mens verseker dat jou huwelik, of enige langtermyn verhouding, nie onder finansiële spanning ly nie?
Anet Schoeman het by Ronel Ferreira, finansiële beplanner, gaan uitvind hoe om seker te maak dat geld en liefde nie mekaar seermaak nie.
Luister hier na ons opname – dis gratis en jy kan enige tyd luister.