kategorieë: KalenderOntspanning

Wat jy nou moet weet van beurtkrag

Wat jy nou moet weet van beurtkrag deur Cornelia Postma. Hooffoto: AntonioGuillem / istock images

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Suid-Afrika loop tans onder Fase 2-beurtkrag deur. Maar weet jy wat presies die fases beteken? Ons het gaan uitvind.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Eskom het die volgende fases aangekondig waarin hulle die beurtkrag implementeer:

  • Fase 1 is die kortste fase, aangesien jou woonbuurt slegs vir ’n 2.5-uur periode* sonder krag gaan wees. Fase 1 word tussen elke tweede en vierde dag geïmplementeer en is so kort aangesien Eskom in hierdie geval net nodig het om 1000MW te spaar om die nasionale netwerk weer stabiel te kry.
  • Fase 2 is net ’n dubbele dosis van fase een, want dit is ook min of meer 2.5-uur op ’n slag sonder krag, maar in hierdie geval is die kans dat dit een keer per dag gebeur groter, omdat Eskom 2000MW moet spaar om die nasionale netwerk weer stabiel te kry.
  • Fase 3 is weer net ’n dubbele dosis van fase 2, ook min of meer 2.5-uur op ’n slag sonder krag, maar hierdie beurtkrag kan tot drie keer per dag geïmplementeer word. Hierdie fase word ingestel as Eskom 4000MW moet spaar om die nasionale netwerk  te stabiliseer.
  • Fase 4 is die ergste fase, maar tot dusver is hierdie fase nog nie in werking gestel nie, ook nie tydens 2008 nie. Hierdie fase hou onbeplande beurtkrag in wat enige tyd van die dag of nag kan plaasvind. Hierdie fase word net gebruik as Eskom die nasionale netwerk moet red van totale ineenstorting. Dit is dan Eskom se laaste toevlug om ’n algehele  landwye ineenstorting te voorkom.

*beurtkragtye mag vanaf 2.5 uur per keer tot 4 uur vermeerder

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lees ook: Hoe gemaak met beurtkrag?

Ons 5 gunsteling-beurtkragresepte

Lees ook: Beurtkrag: Is julle gasveilig?

Hier is ’n paar webtuistes wat jy kan besoek om ’n skedule van beurtkrag vir jou area te kry:

capetown.gov.za

citypower.co.za

tshwane.gov.za

ekurhuleni.gov.za

loadshedding.eskom.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 weeks Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

2 weeks Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

2 weeks Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

2 weeks Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

2 weeks Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.