kategorieë: Leef gesondGesondheid

Wat jy moet weet oor kouevleis

Wat jy moet weet oor kouevleis deur Salomé Delport. Hooffoto: iStock/Daniel Madrigal

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die kunsies van kouevleis

  • Hou dit te alle tye yskoud. Kouevleis wat nie binne 2-3 dae ná oopmaak gebruik is nie, kan gevaarlik wees. Gooi dit weg.
  • Gebruik ’n skoon vurk om die snytjies vleis of worsies uit die verpakking te haal – nooit jou vingers nie.
  • As jy net ’n gedeelte van ’n groot polonie, ham of salami wil gebruik, sny met ’n skoon mes soveel af as wat nodig is. Bêre die res eers in ’n skoon bakkie, of nuwe plastieksakkie voor jy jou stuk in kleiner porsies opsny.
  • Kies die koelste rak in jou yskas vir vleis.
  • Bêre kouevleis afsonderlik van al jou ander kos – veral van jou kaas, melk en groente.
  • Bêre ook gaar vleis, rou vleis en kouevleis afsonderlik van mekaar. Drie groot plastiekbakke met digsluitende deksels is ’n praktiese oplossing.
  • Hou die vleisrak en vleishouers superskoon en higiënies.

Lees ook: Listeria in jou eie kombuis? 12 maniere wat keer

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

3 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

3 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

3 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

3 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.