kategorieë: Leef gesondGesondheid

Jou ferritien- en hemoglobienvlakke

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Ferritien Hemoglobien Wat dit beteken
Hoog Hoog Jy het hoë ystervlakke. Jou dokter kan jou vir ysteroorlading laat toets, as jy ook simptome het soos lewersirrose, chroniese gewrigpyn, maagpyn en ’n opvallend bronsagtige velkleur het.
Normaal Laag Jy het jy waarskynlik ’n anemie wat niks te doen het met yster nie maar eerder met ’n tekort aan vitamien B12 of folaat. Jou dokter sal dan hiervoor laat toets, en jy sal dit met dieet of met ’n vitamien B12 inspuiting regstel
Laag Laag Jy verloor om een of ander rede aanhoudend yster, waarskynlik deur bloeding, soos menstruasie maar ook onder meer weens kankers soos maag en kolonkanker, seliaksiekte, weens te min ysterryke kosse in jou dieet, en selfs weens wurms. (Wenk: maak seker dat jou dokter dit verder ondersoek, veral omdat dit kan help om kanker vroeg op te spoor.)'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

(Is jy ’n atleet? Baie padatlete verloor ook bloed in hul voetsole, weens die impak van hardloop op die voetsole wat die aartjies in die sole laat bars met minibloedings tot gevolg.)

Laag Normaal Jy het nie ‘spaar’ yster nie. Jou dokter sal waarskynlik aanbeveel dat jy meer ysterryke kosse eet.
Laag Hoog So ’n uitslag is baie seldsaam, en dui op ’n skaars siekte, polisitemie rubra vera
Hoog Laag Jy het moontlik ’n chroniese infeksie of inflammasie, soos HIV-vigs of TB, of ’n ander immuniteitstoestand.'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Wenk: maak seker dat jou dokter dit verder ondersoek

Normaal Normaal Jy het goeie ystervlakke

Lees ook:

Hoekom doen my dokter ’n vingerprik toets?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

My dokter het ’n hemoglobientoets gedoen. Wat beteken my hemoglobientelling?

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.