'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Doen ons vasvra en kyk watter soort jeans pas die beste by jou!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Dink jy die uitkoms van jou vasvra is totaal en al verkeerd? Miskien ’n klein bietjie vreemd? Dit pas dalk jou liggaamsvorm, maar nie jou persoonlikheid nie … Dan is die Milady’s Wonderfit Jeans nét die ding vir jou, want hulle verstaan vroue en hulle denims doen boonop wondere! Lees meer:
Miladys verstaan vroue. Hulle neem meer as 1 300 vroue van alle liggaamsvorms, ouderdomme en agtergronde in diens. Dit beteken: Hulle is vroue wat vir vroue ontwerp!
Waarna soek ’n vrou in jeans? Navorsing het bewys vroue kyk na ’n perfekte passtuk, gemak, verskeidenheid, styl en kwaliteit. Dus: jeans wat hulle perfek laat voel en lyk. Dít was die pilare tydens die ontwerp van Miladys se WonderFit-reeks.
Maag-beheer: Die hoë en slim ontwerp in die voorste sakke verskraal van die binnekant af, wat die maag plat en die kurwes vleiend maak.
‘Lifts and tucks’: Om jou agterstewe te verslank, te lig en vorm te gee, is die WonderFit-denim toegerus met ’n versteekte figuurgepaste naat en verslankingspyle in die rug.
Rek vir gemak: Verwag gemak en die perfekte passtuk elke keer met die hulp van die WonderFit se rekmateriaal wat beide gemaklik en vormtransformerend is.
Dit gaan alles oor die WonderFit-tegnologie: Die maagpaneel verslank van binne af en die versteekte nate lig jou boude, wat jou figuur in elke manier komplementeer.
Die ‘flatter me’ straight leg:
• ’n Regaf denim van die heup af tot by die enkel. Dis nie te sakkerig óf te styf nie! Dit is wat ons noem die perfekte kombinasie.
• #rooirosewenk: Hou jou skoene vroulik, soos klassieke hofskoene of elegante hakke.
Die ‘longer legs’ bootleg:
• Toegerus om die heupe en dan klok dit uit vanaf die knieë.
• #rooirosewenk: Hou jou bostuk noupassend of steek jou bloes in. Dra dit saam met hakke- jy het ’n bietjie hoogte nodig om hierdie styl te vervolmaak.
Die WonderFit-denims is beskikbaar vanaf 16 Februarie 2017. Groottes: 32-50. Prys vanaf R339. Beskikbaar in blou, swart en uitgewas. Klik hier vir meer inligting.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.