Die veluitslag, Urtikarie, ook bekend as netelroos (hives), is ’n rooi, opgehewe uitslag wat baie jeuk. Dermatografisme (die vermoë om op die vel te skryf) is deel hiervan. Sekere skoonheidsprodukte kan Utikarie veroorsaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Staak die gebruik van skoonheidsprodukte dadelik wanneer dié simptome verskyn. “Jy sal die uitslag elke keer kry wanneer jy aan die produkte blootgestel word en dit kan selfs nog erger word,” sê dr. Willie Visser. “Sukkel jy met Chroniese Urtikarie, maak skoonheidsprodukte vir ’n sensitiewe vel geen verskil nie. ”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dit is ’n outo-immuunsiekte.
Die oorsaak is meestal onbekend.
Gebruik anti-histamien om die jeuk te beheer.
Sensitiwiteit vir sonrome: Wanneer jy ’n reaksie soos ’n uitslag van sonrome kry, probeer liewer ’n fisiese pleks van ’n chemiese sonroom. “’n Fisiese sonblok (wat ’n skans vorm waardeur lig nie kan dring nie) bevat gewoonlik titaanoksied en sink wat die vel minder as ’n chemiese-soort blok (wat UV-lig absorbeer en dit neutraliseer) sal irriteer,” sê dr. Willie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…
Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…
Bestanddele 500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…
Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord. …
Maak werk van dié kwessies en kry weer woema terug! #rrTussenOns
Die huidige Mej. Suid-Afrika, Mia le Roux, het vandag in ’n video op sosiale media…
Hierdie webwerf gebruik koekies.