’n Kombinasie van faktore soos waterretensie, vetselle onder jou vel en slegte veltekstuur speel hier ’n rol. Al oefen jy hoe baie, eet hoe gesond en handhaaf ’n normale gewig, kan selluliet steeds ontwikkel en hardnekkig bly klou, sê dr. Maureen Allem, stigter van Skin and Body Renewal in Kaapstad. ’n Multidissiplinêre benadering, van salon- tot tuisbehandelings en leefstylveranderinge is nodig om selluliet te verminder.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Voorkom selluliet só:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.