kategorieë: Wenke

Meer oor: Hialuroonsuur

Hialuroniese suur is ’n dik skuim-rubberjel wat in ons dermis geleë is. Kollageen en elastien is in die jel ingebed. Saam maak dit jou vel sponserig en plomp.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Riette van Tonder, nasionale opleidingsbeampte vir Cinique, het glimlaggend aan my vertel dat dit haar herinner aan haar baba se vet doek in die oggend; al die vloeistof is geabsorbeer in die jel van die doek en laat die doek uitswel en vet lyk; net so absorbeer hialuroonsuur vog en laat jou vel plomper (en stywer) lyk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Hialuroonsuur is ’n algemene bestanddeel in skoonheidsprodukte wat baie bevogtigend is en veroudering doeltreffend vertraag.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Navorsing toon dat wanneer die suur ingeneem word, verhoog dit jou vogvolume dramaties en jou vel lyk plomp, soos ’n spons wanneer dit water absorbeer. Verbeterde hidrasievlakke maak jou vel meer elasties sodat plooitjies sagter vertoon. Namate ons verouder, vervaardig ons velle minder hialuroonsuur – op 25 is dit nog 100%; op 45 sowat 45% en op 60 het ons slegs 25% funksie oor.

Vichy Lift Activ Serum 10 bevogtig die vel en laat dit fermer lyk. Dit bevat hialuroonsuur wat jou vel plomp en gladder laat.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Yves Rocher Anti- Age Global Crème bevat meer as 10 000 plantstamselle per potjie, asook hialuroonsuur.

Eucerin Hyaluron Filler Day Cream.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

3 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

3 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

3 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.