VIDI (wat in September bekendgestel is), is die eerste Suid-Afrikaanse aanlyndiens wat die opsie van ’n maandelike subskripsie en/of onmiddelike huur op een platform bied. Daar is geen programskedules nie, maar eerder onmiddelike toegang tot duisende ure se vermaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kykers het twee opsies: Onbeperkte subskripsie na ’n biblioteek van flieks en bekroonde televisiereekse teen slegs R149 per maand. Die tweede opsie is onmiddelike huur waar kykers die nuutste flieks wat pas van die grootskerm af kom, teen R27 kan huur, of selfs ’n verskeidenheid premier-titels teen R15.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }VIDI is beskikbaar op PC, Mac, Laptop, Apple- en Android-tablette asook Slimfone. VIDI is nie net ’n advertensie- en skedule-vrye platform nie maar ook aanpasbaar by internetspoed en kan met stadig of vinnige internet-konneksies werk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vir meer inligting en om vir VIDI te registreer, besoek www.vidi.co.za.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.