kategorieë: Drankies

Wat is Pinotage?

Pinotage-feite

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • Die pinotage-druif is eg Suid-Afrikaans en het ontstaan toe professor Abraham Perold ’n pinot noir- en cinsaut-kultivar in
    die twintigerjare gekruis het.
  • Min mense weet dat pinotage op eie bodem nie erkenning gekry het nie en op die punt was om as vuurmaakhout ingespan te word. Gelukkig vir ons het dit aan die begin van die vorige dekade Britse en Amerikaanse wynkenners se aandag getrek en almal met nuwe oë daarna laat kyk.
  • Die naam pinotage is ’n kombinasie van pinot noir en hermitage.
  • Pinotage word dikwels in Suid-Afrika vir die maak van rooiwynversnitte gebruik. Só ’n versnit word dan as ’n Kaapse versnit geklassifiseer.
  • Die pinotage-druif word gou ryp en is die eerste rooi druif wat geoes word.
  • Dis ’n ryk en vol wyn en is die perfekte pasmaat vir bredies of ’n eg Suid- Afrikaanse braai.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Sleutelwoorde wat by pinotage pas

Pruim
Piesang
Kooklekkers
Naeltjies
Vrugtekoek
Kaneel
Framboos
Moerbei
Kersies
Speserye
Viooltjies
Wilde kruie
Sjokolade
Vanielje
Koffie
Mokka
Marsepein
Fleurig
Soet
Robuus
Soepel
Sappig
Pikant

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

3 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

4 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

4 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

4 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.