Sleutelwoorde wat by merlot pas
SWARTBESSIE
BRAAMBESSIE
SWART OLYF
MOERBEI
KRUIDAGTIG
PRUIM
FRAMBOOS
SJOKOLADE
KOFFIE
KERSIE
VOLROND
FLUWEELAGTIG
RYK
GLAD
SOEPEL
VANIELJE
HELDER ROBYNROOI
VIOOLTJIE
Merlot-feite
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }– Volgens oorlewering kry merlot sy naam van ’n ou Franse woord wat “klein swart voëltjie” beteken. Dié voëltjie was dol op die merlot- bessie en het dit bo die ander druiwe in die wingerd verkies.
– Merlot word dikwels as ’n versnit saam met cabernet sauvignon gebruik, want dit versag die tannien op die palet en word al eeue lank as deel van die Bordeauxversnit gebruik.
– Wanneer dit as ’n enkelkultivar gemaak word, is dit sagter en volronder en moet dit vroeër gedrink word as ’n wyn wat in dieselfde styl met cabernet sauvignondruiwe gemaak is.
– Hoewel merlot nog altyd baie gewild in Frankryk was, is dit eers betreklik onlangs in die “Nuwe Wêreld” aangeplant.
– In Kalifornië neem die gewildheid van merlot geweldig toe.
Hier is ’n paar doeltreffende idees om plante gesond, mooi en goed gestruktureer te laat…
Berei jouself voor vir ’n lekkerlag-saamkuiersessie tydens die vierde seisoen van kykNET se vermaaklike Kyk…
Die vlieg is seker een van die mees onwelkome kuiergaste. In Suid-Afrikaners word vliegplae deur…
Aan die stuur van die Radisson RED Waterfront se opwindende kulinêre toneel is Uitvoerende Sjef…
Moenie te veel geld bestee op versekering nie! Hier is 15 dinge wat jou help…
Hierdie webwerf gebruik koekies.