- Die ryk, jong blaartjies van matcha-tee word eers gestoom en dan tot ’n poeier gemaal.
- Die groen tee bevat die kragtige antioksidant catechins, wat kanker en hartsiektes beveg.
- Dit kan ook jou immuunstelsel versterk, en ná ’n oefensessie herstel bespoedig.
- Dit is die perfekte drankie wanneer jy moet studeer, want die tee sal jou kalmeer en jou geheue en konsentrasie verbeter.
- Matcha word veral in nageregte soos makrolletjies en mousse gebruik omdat dit ’n unieke helder groen kleur aan gebak gee.
- Te koop by die meeste gesondheidswinkels.
hartsiektesrecipeskankerhealthGesondheidheart diseaseresepteimmune systemCancertrendsteeimmuunstelsel