Dit beteken dat jy nie jou hare met sjampoe was nie. Die No-Poo beweging het begin omdat baie mense, veral krulkoppe, gevoel het gewone sjampoe droog hul hare en kopvel uit, maak dit kroeserig en laat kleur dowwer vertoon. Die hare word met koeksoda gewas en asyn word as opknapper gebruik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die sjampoe bevat nie sulfaat nie en min of geen parabene. Dit skuim nie soos gewone sjampoe nie, maar het dieselfde uitwerking en is sagter op jou hare. Karen Botha van Inoar sê die produkte het gewoontlik ’n laer pH wat nie jou hare se natuurlike balans versteur nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Dit beteken “conditioner“-was. Jy los die sjampoe en was jou hare met spesiale opknappers. Die resultaat is iets tussen silwerskoon en ‘tweede-dag-skoon’. As jy droë of krullerige hare het, sal jy hierby baat vind. As jy fyn, steil hare het, kan dit jou hare dalk te swaar en pap maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.