Sleutelwoorde wat by chardonnay pas
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }BOTTERKARAMEL
BOTTER
GEROOSTER
VANIELJE
MARMELADE
ELEGANT
SITRUS
VRUGTIG
SENSUEEL
HEUNING
BALANS
VARS
LEWENDIG
LEMMETJIE
VOL
NEKTARIEN
PERSKE
FINESSE
NEUTMUSKAAT
APPELKOOS
RYK
ROMERIG
Chardonnay-feite
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }– Dis maklik om chardonnay te verbou en die druif word dikwels die mees vergewensgesinde kultivar genoem.
– Chardonnay-druiwesap het nie veel smaak nie, maar die kenmerkende geure ontwikkel deur die wynmaakproses.
– Chardonnay kan in hout verouder word, of op die gismoer (die Franse noem dit “sur lie”) verouder word om ekstra geur en rykheid aan die wyn te gee. Jy kry ook chardonnay wat onverouder gebottel word.
– Chardonnay is een van drie kultivars wat in die maak van sjampanje gebruik mag word (die ander twee is pinot meunier en pinot noir).
– Ongehoute chardonnay moet jonk gedrink word, maar swaarder, gehoute chardonnays kan vir vier tot vyf jaar gebêre word.
Egskeiding is nie die einde van die wêreld nie. Jy hoef nie te krepeer nie…
Ken jou wegsleepregte deur: Anet Schoeman. Om langs die pad gestrand te wees weens…
’n Liplekker aandete - Griekse hoender-en-rys-gebak. Die dis kry broccoli en fetakaas in vir ekstra…
kykNET is trots om die terugkeer van die bekroonde akteur Chumani Pan na die kanaal…
Het jy geweet teen die ouderdom van drie is 85% van jou kleinding se brein…
Deur Margaret Gardiner Liefde is iets waarna ons soek. Vele goeie boeke, flieks en liedjies…
Hierdie webwerf gebruik koekies.