Sleutelwoorde wat by Cabernet Sauvignon pas
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }SWART KORENTE
BRAME
SWART OLYWE
KRUISEMENT
DROP
VANIELJE
ROBYNROOI
GRANAATROOI
NEUTERIG
KOFFIE
VIOOLTJIES
SEDERHOUT
NAELTJIES
KANEEL
NEUTMUSKAAT
SJOKOLADE
SIGAAR
FLUWEELAGTIG
ELEGANT
RYK
GEKONSENTREERD
GEROND
LANK
SATYNGLAD
SPESERYAGTIG
ROKERIG
SWART PRUIM
MOERBEI
Cabernet Sauvignon-feite
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }– Cabernet Sauvignon is ’n adellike kultivar met ’n lang raklewe danksy die ferm tannien en ’n stewige struktuur.
– Cabernet is wêreldwyd die mees aangeplante kultivar omdat hy maklik groei en baie goed by enige omgewing aanpas.
– Cabernet staan ook bekend as “Koning Cabernet” en sauvignon beteken “wild” in Frans.
– Die Bordeaux-streek in Frankryk is die tuiste van Cabernet Sauvignon en is wêreldbekend vir sy Bordeauxversnitte. Dié klassieke versnit bestaan uit cabernet sauvignon, merlot, malbec of petit verdot.
– Cabernet word gereeld met merlot vermeng omdat die merlot die sterk tannien sagter maak.
– Dié kultivar integreer baie goed met eikehout en verouder baie goed omdat dit sagter
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.