kategorieë: Ontspanning

Wat het ons hierdie jaar ge-googleloer?

Die vrae op almal se lippe was …

  1. Wat is Dineo?
  2. Wat is bitcoin?
  3. Wie het die “money fight” gewen?
  4. Watter rol kan die privaatsektor speel in armoedeverligting?
  5. Hoe om maagvetrolletjies te verloor?
  6. Hoe oud is Simphiwe Ngema?
  7. Wat gebeur in Zimbabwe?
  8. Hoe om “slime” te maak?
  9. Wat is rommelstatus?
  10. Hoe om xenofobie te bestuur?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Google-soektogte

  1. Dumi Masilela
  2. Zimbabwe
  3. Sikloon Dineo
  4. Joe Mafela
  5. Karabo Mokoena
  6. Joost van der Westhuizen
  7. Swart Vrydag
  8. Die geveg tussen Mayweather en Macgregor
  9. Fast and Furious 8
  10. Sikloon Irma

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bekendes

  1. Dumi Masilela
  2. Joe Mafela
  3. Joost van der Westhuizen
  4. Zodwa Wabantu
  5. Mandla Hlatswayo
  6. Lundi Tyamara
  7. Simphiwe Ngema
  8. Grace Mugabe
  9. Hugh Hefner
  10. Chester Bennington

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

TV-programme

  1. 13 Reasons Why
  2. Game of Thrones
  3. Isibaya
  4. Uzalo
  5. Big Brother Naija
  6. American Gods
  7. Idols SA
  8. Sex and the City
  9. Big Little Lies
  10. Riverdale

Naby my …

  1. Apteek naby my
  2. Tandarts naby my
  3. KFC naby my
  4. Werksgeleenthede naby my
  5. Hardewarewinkel naby my
  6. Ginekoloog naby my
  7. Drukkers naby my
  8. Steers naby my
  9. Sushi naby my
  10. Dokters naby my

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Resepte

  1. Beesstertresepte
  2. Soetpatatsresepte
  3. Beesbredie
  4. Vegan-resepte
  5. Geroomde spinasie-resepte
  6. Halaal-resepte
  7. Steurgarnaalresepte
  8. Spaghettiresepte
  9. Blomkoolresepte
  10. Broodresepte

Kyk ook hierdie video wat wêreldwye google-vrae opsom (hou maar die sneesdoekies byderhand).

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.