Wat elke vrou oor menopouse en seks moet weet deur Mariette Snyman
Mariette Snyman het met mediese praktisyn en seksuoloog, Dr. Elna Rudolph, gaan gesels om uit te vind wat elke vrou oor seks en menopouse moet weet.
Luister hier om nou dadelik uit te vind.
Hierdie is nie vir kinders se ore bedoel nie – jy kan gerus met oorfone luister. Klik net op die pienk speelknoppie – dis gratis!