Vinolia, die handelsmerk wat bekend staan vir luukse sepe, handseep en borrelbadprodukte het pas hul reeks vergroot om ’n nuwe produk bekend te stel: die Cream Body Wash. Hierdie Cream Body Wash kom voor in ’n elegante 250 ml-buisie en in drie van Vinolia se gunsteling-geure: Wild Rose, Sandalwood en Velvet Orchid. Nadia Carrim van Vinolia sê “dis propvol luukse bestanddele vir ’n fluweelsagte vel.”
Lees die artikel op bl. 74 – 76 in die Augustus 2018-uitgawe van rooi rose en beantwoord die onderstaande vraag om kans te staan om ’n luukse geskenkpak ter waarde van R3 000 te wen.
Bepalings en voorwaardes geld.
Hierdie kompetisie sluit 10 Augustus 2018
[gravityform id=”392″ title=”true” description=”true”]