Stem ja of nee op ons vraag in “Wat Dink Jy” en jy kan ’n Nuxe-geskenkpak ter waarde van R4 115 wen.
Nuxe plaas navorsing en uitnemendheid bo-aan hul lys. Hulle gebruik die krag van die natuur en wetenskap om die sintuie te verkwik. Nuxe vervaardig luukse, subtiel gegeurde velsorgprodukte wat pure plesier is om te gebruik.
Lees die artikel op bl. 96 – 98 in die November 2018-uitgawe van rooi rose en beantwoord die onderstaande vraag om ’n geskenkpak ter waarde van R4 115 te wen.
Vraag: Het jy al iemand aan kanker verloor?
Bepalings en voorwaardes geld.
Hierdie kompetisie sluit 30 November 2018.
[gravityform id=”409″ title=”true” description=”true”]