Wat dink jy? November 2019: Nuxe
WEN ’n geskenkpak van Nuxe ter waarde van R4 235!
Stem ja of nee op ons vraag in “Wat Dink Jy” en jy kan ’n Nuxe-geskenkpak van R4 325 wen.
Nuxe-skoonheidsprodukte kombineer natuurlike bestanddele met Franse farmaseutiese navorsing en wetenskap. Verskeie Nuxe-produkte soos die Huile Prodigieuse®, Crème Fraîche® de beauté, Rêve de Miel® Lip Balm en Nuxellence®, het reeds ikonstatus bereik.
Die produkte is ’n sensoriese plesier om te gebruik en kan ook in meer as 45 Nuxe-spa’s wêreldwyd ervaar word. Besoek Nuxe Za op facebook vir meer inligting.
Beskikbaar by uitgesoekte takke van Woolworths, Truworths en Edgars.
Wat dink jy?
Dink jy die werkplek moet aanpassings vir menopousale vroue maak?
Kompetisie sluit 30 November 2019
Bepalings en voorwaardes geld.
[gravityform id=”492″ title=”true” description=”true”]