Wat dink jy? Mei 2019 – Plantur
Stem ja of nee op ons vraag in “Wat Dink Jy” en jy kan ʼn PLANTUR 39 -geskenkpak ter waarde van R3 000 wen.
Plantur 39-produkte is spesiaal geformuleer om te voldoen in die haarbehoeftes van vroue oor 40. Die produkte bevat ’n kaffeïen-kompleks wat die hare binnedring en haarverlies* na 40 voorkom.
Plantur 39 is beskikbaar by Clicks, Dis-Chem en ander groot apteke.
Besoek hul webtuiste plantur39.co.za. Volg hul op Twitter, Instagram en Facebook.
Vraag: Dink jy dis beter as ’n kind wat terminaal siek is, liewer tuis sterf as in die hospitaal?
Kompetisie sluit 31 Mei 2019.
Bepalings & voorwaardes geld.
[gravityform id=”456″ title=”true” description=”true”]