Wat Dink Jy? Maart 2020: Hi-Tec – Inligting en foto’s verskaf
Hi-Tec Lady Neva puffer-baadjie
Die Hi-Tec Lady Neva puffer-baadjie het pas ’n nuwe verskeidenheid kleure, wat by elke uitstappie sal pas, bekend gestel. Dié baadjie pas heerlik knus, het uitstekende eko-isolerende vermoëns en kan baie klein opvou. Boonop is die modieus en ultra-stylvol met lang moue, reflektiewe elemente en sakke wat kan toerits. Beslis ’n moet-hê item vir stylvol lyk én warm bly.
Stem ja of nee op ons vraag in “Wat Dink Jy?” en jy kan wen.
Vraag: Dink jy ‘n mishandelaar kan verander?
Bepalings en voorwaardes geld.
Sluitingsdatum: 31 Maart 2020
[gravityform id=”520″ title=”true” description=”true”]