Die afgelope 25 jaar al is die NUXE-handelsnaam as ’n pionier-Franse handelsmerk op die gebied van natuurlike skoonheidsmiddels gevestig. Dit is gestig deur Aliza Jabès en word reeds aanvaar as ’n maatstaf in ’n sektor waarin pharma-kosmetologie grootliks sy ontstaan gehad het.
Nuxe-skoonheidsprodukte kombineer natuurlike bestanddele met Franse farmaseutiese navorsing en wetenskap. Verskeie Nuxe-produkte soos die Huile Prodigieuse®, Crème Fraîche® de beauté, Rêve de Miel® Lip Balm en Nuxellence®, het reeds ikoon-status bereik. Die produkte is ʼn sensoriese plesier om te gebruik en kan ook in meer as 45 Nuxe-spa’s wereldwyd ervaar word.
Nuxe is daaraan toegewyd om alle kliënte mooi te laat lyk en voel en sy produkte is op ’n hoë standaard geformuleer. Ons gebruik nie parabene, minerale olies, stowwe van dierlike oorsprong (4) of plastiekkrale (5) nie. Ons waarborg dat al ons produkte van hoë gehalte in Frankryk vervaardig word, nie op diere getoets word nie, en aan die geldende regulasies voldoen.
Beskikbaar by Woolworths, Truworths en Edgars- winkels. Besoek hul op facebook vir meer inligting.
Voltooi die vorm en vraag onder. Kompetisie sluit 31 Julie 2019.
Vraag: DINK JY IEMAND WAT HARTCHIRURGIE GEHAD HET, BEHOORT SIELKUNDIGE TERAPIE TE KRY?
Bepalings en voorwaardes geld.
[gravityform id=”466″ title=”true” description=”true”]