Wat dink jy? Februarie 2020: Beaucience – Inligting en foto’s is verskaf
Beaucience
Die trots- Suid-Afrikaans en professionele velsorghandelsmerk, Beaucience, fokus op die gebruik van natuurlike formules en organiese bestanddele. Beaucience Botanical,’n gebruikersvriendelike velsorg-reeks, bied die natuurse probleemoplossings vir ’n gesonde, stralende vel. En boonop help dit ook om die gevolge van velveroudering te verminder én te vertraag.
Die Botanicals-reeks bevat die unieke bestanddeel Proteasyl PW en natuurlike bestanddele soos organiese ekstrakte, suiwer essensiële olies en natuurlike plantaardige olies – geen skadelike petrochemikalieë of kunsmatige bestanddele word gebruik nie.
Beskikbaar by uitgesoekte Wellness Warehousewinkels, gesondheidswinkels en apteke landswyd. Die reeks is ook beskikbaar aanlyn by www.beaucience.co.za of takealot.com.
![Wat Dink Jy? Februarie 2020: Beaucience](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2020/01/Botanicals-Bag-resize-500x354.jpg)
Wat Dink Jy? Februarie 2020
Stem ja of nee op ons vraag in “Wat dink jy?” en jy kan wen.
Vraag: Dink jy ‘n beter begrip van natuurlike geboorte sal tot minder keisersnitte lei?
Bepalings en voorwaardes geld.
Sluitingsdatum: 29 Februarie 2020
[gravityform id=”509″ title=”true” description=”true”]