Wat dink jy? Dermalogica Maart 2019
Die gemiddelde volwassene verloor amper ’n halwe liter vog per dag deur die vel. Voeg skadelike omgewingsfaktore en ’n besige leefstyl daarby en dis te verstane dat vogrome meer moet doen as net die vel hidreer.
Dermalogica se nuwe Skin Soothing Cream is ’n tegnologies-gevorderde vogroom wat al hierdie kwessies takel danksy die Active Hydramesh™ –tegnologie wat die vel 48 uur lank gehidreer hou. Besoek dermalogica.co.za vir meer inligting.
Vraag: Ken jy ’n beheervraat?
Kompetisie sluit 31 Maart 2019
[gravityform id=”442″ title=”true” description=”true”]