Camelot spa het 16 spa’s wat in die mooiste dele van Suid-Afrika geleë is. Nou kan jy hul Thalgo Prodige Des Océan-gesigsbehandeling ervaar. Die behandeling bevat 63 aktiewe bestanddele en boonop behels dit ’n ikoniese massering, geïnspireer deur Ko Bi Do, ’n antieke japanse masseringstegniek, wat jou vel fermer, glansend en gesond sal laat lyk.
Vir meer inligting kontak 086 111 4075 of e-pos [email protected]. Besoek ook hul op facebook en webwerf.
Bepalings & voorwaardes geld. Kompetisie sluit 31 Augustus 2019.
VRAAG: Dink jy belangrike modeskoue behoort modelle in rolstoele in te sluit?
[gravityform id=”475″ title=”true” description=”true”]