Wat Dink Jy? April 2020: SKNLogic – Inligting en foto’s is verskaf
SKNLogic
SKNLogic-velsorgprodukte is geformuleer om met die natuurlike velprosesse saam te werk om sigbare resultate te verkry.
SKNLogic het ’n sinergistiese benadering tot wetenskap en natuur, en bied kragtige formules met optimale konsentrasies en aktiewe bestanddele wat die gesondheid en voorkoms van die vel verbeter. Dié produkte bevat geen algemene irritante of goedkoop vullers soos parabene, minerale olies, formaldehied, kunsmatige kleurmiddels of sulfate nie.
Besiek www.sknlogic.com vir meer inligting.
Stem ja of nee op ons vraag in “Wat dink jy?” en jy kan wen.
Vraag: Was jy al so verdiep in ’n aktiwiteit dat ure soos minute gevoel het?
Bepalings en voorwaardes geld.
Sluitingsdatum: 30 April 2020
[gravityform id=”530″ title=”true” description=”true”]