Vraag
Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? – Tirsa van Staden
Antwoord
Dit is baie belangrik om jou grimeerkwassies te was. Die kwassies kan bakterieë kweek en moet een maal elke twee weke gewas word as jy dit slegs op jou eie vel gebruik. Indien jy ’n grimeerkwassie op iemand anders se vel gebruik, was dit na elke gebruik!
Gebruik baba-sjampoe, dit is sag op die borsel se haartjies en sal langer hou. As jy jou kwassies goed op pas kan dit jou tot 10 jaar hou, indien dit van goeie kwalitiet is. Moet nooit jou borsels in water laat staan nie, was dit sagkens en laat dit plat lê, buite bereik van direkte sonlig, om oornag droog te word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Lees ook: Vinnige vlegsel-bolla
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Stof jou dansskoene af vir ’n spoggerige geleentheid! Binnelanders se geliefde paartjie, dr. Tertius Jonker…
Wors 1. Sit ’n groot rol boerewors in ’n knyprooster en braai oor matige kole…
Deur Kay Bissett Maak seker jy dek die basiese met die volgende ondersoeke: …
Hoekom dop studente? Of eintlik belangriker: wat laat hulle slaag? Genoeg breinselle en baie ure…
Beste, maklikste sjokoladekoek! Maak 1 groot of 2 middelslagkoeke Bestanddele 500…
Genoeg vir 5 stafies. Bestanddele 2 velle ryspapier 125 ml (½ k) heuning…
Hierdie webwerf gebruik koekies.