'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Vier lente met ’n pretloop vir oud en jonk met Melrose Arch en Classic FM se Walking on Sunshine Lente-pretloop op 25 September.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Deelnemers kan uitsien na ’n 5km-roete deur Johannesburg se grasgroen strate.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die pretloop skop om 08:00 vanaf die Melrose Boulevard af, waarna dit ’n draai deur die James en Ether Gray Park neem voordat dit na die Piazza terugkeer.
Die pret is egter nie net tot die eindstreep beperk nie. Daar sal ook deur die loop van die dag verskeie aktiwiteite vir die kleinspan gehou word, sowel as ’n reeks vermaaklikhede vir die ouer gardes.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Registreer op www.classicfm.co.za
Kaartjies beloop R90 per volwassene en R50 per kind onder 12 jaar (kinders onder 2 jaar geniet gratis toegang)
Stapnommers kan op 24 September tussen 09:00 en 14:00 by die Square in Melrose Arch afgehaal word.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.