Die gewilde Wacky Wine Weekend is ’n vertoonkas van meer as 40 wynlandgoedere, boetiek-wynkelders en toerisme-instellings vanaf die Ashton-, Bonnievale-, McGregor- en Robertson-streek. Dié familie-vriendelike gebeurtenis vind plaas vanaf 1 tot 4 Junie 2017. Maak jouself hierdie winter warm met bekroonde wyne, gedoseerde wynproesessies (aangebied deur wynmakers), keldertoere en wynparings. Jy kan verwag om vermaak te word deur lekker musiek, buitemuurse sport, kuns- en handwerkstalletjies, ’n verskeidenheid van kos en beslis ook gesin-pret.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Besprekings
Koop jou kaartjie deur WebTickets (beskikbaar vanaf einde Maart) en kies die wynmakery waar jou eerste stop sal wees. Sodra jy by jou eerste stop arriveer, moet jy jou WebTicket inruil vir jou “Wacky Passport” wat bestaan uit jou wynglas, waterbottel, armband, program en koepons.
Sosiale Media
#WackyWineWeekend / #TastetheLifestyle / #TasteResponsibly / #CountryLife / #CelebrateRobertson
Facebook: @RobertsonWineV
Twitter: @Wacky_Wine
Waar om te bly
Akkomodasie is gelys op die webblad: www.robertsonwinevalley.com en laaste minuut-besprekings sal beskikbaar wees op die Wacky Wine-webblad vanaf Mei.
Navrae:
Kontak die Robertson Wynvallei se kantoor op 023 626 3167
www.robertsonwinevalley.com
events@robertsonwinevalley.com
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.