Foto’s verskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }By die Wacky Wine Weekend 2018 sal meer as 35 landgoede en toeriste-bestemmings verteenwoordig word. Die wynlandgoede, wat strek van Robertson tot Bonnievale en Ashton to McGregor-streke, sal hul kelderdeure tussen 31 Mei en 3 Junie vir besoekers oopmaak. Die naweek bied interaktiewe wynproegeleenthede, toere en die geleentheid om die wynmakers te ontmoet. Daar is verder musiekopvoerings, kosstalletjies met heerlike plattelandse kos, en dis boonop kindervriendelik met hope pret aktiwiteite.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kaartjies: Kaartjiepryse sal ingestel word vanaf Maart 2018 teen R200 per persoon.
Besoek gerus die amptelike webblad om meer inligting te kry en om meer uit te vind oor verblyfmoontlikhede en vervoer-opsies. Die Wacky Wine Weekend-fees ondersteun padveiligheid en bied verskeie opsies vir feesgangers om vervoer te organiseer. Jy kan ook die Robertson Wine Valley-kantore kontak by 023 626 3167 of events@robertsonwinevalley.com of besoek hul webblad hier
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.